Artritis in jou heupe
of knieë?

Oorweeg dit om by plaaslike navorsingstudies in te skryf

  • As jy vir een van die studies oor artritis kwalifiseer, kan jy studieverwante sorg by plaaslike dokters en spesialiste kry sonder waglyste
  • Daar is geen verpligting om deel te neem as jy skakel om navraag te doen oor die studie nie

Gereed om te begin? Klik hier.

Jy ken dalk die gevoel van pyne in jou knieë, styfheid in jou heupe of gewrigspyn in albei. As jy hierdie pyn in jou heup of knie voel, het jy heel waarskynlik artritis (word ook osteoartritis genoem).
Jy het moontlik nog nie pynverligting met jou huidige medikasie, soos NSAID’s, gevind nie. Beter behandelingsopsies is nodig vir mense wat aan knie- of heupgewrigspyn ly. Op die oomblik soek dokters na mense soos jy om aan plaaslike navorsingstudies oor artritis deel te neem. Kyk vandag of jy kwalifiseer – daar is min plek, of verwysings is nodig om in te skryf.

Jy kwalifiseer moontlik vir plaaslike navorsingstudies. Maar moenie uitstel nie – daar is min plek!

*In ’n navorsingstudie kan die deelnemer die ondersoekstudieproduk ontvang of ’n onaktiewe stof, of plasebo, na gelang van die ontwerp van die studie. Deelnemers ontvang studieverwante sorg van ’n dokter/navorsingspan vir die loop van die studie. Die lengte van die studie kan wissel.

Gereed om te begin?

Klik hier.

Hoe werk dit?

1

Vertel ons ’n bietjie oor jouself

2

Beantwoord ’n paar vrae oor jou gesondheid

3

Ons sal jou met beskikbare studies in jou gebied laat konnekteer

DIT NEEM NET ’N PAAR MINUTE

AcurianHealth

AcurianHealth help mense om in te skakel by navorsingstudies wat behandeling onder ontwikkeling bied.  AcurianHealth het sedert 1998 ’n miljoen studiekandidate na 800 studies in 70 lande verwys.