
Jy mag dalk vir plaaslike navorsingstudies kwalifiseer.
Rumatoïede Artritis is ’n ongewone vorm van artritis. Rumatoïede Artritis is ‘n outoimmuunsiekte wat voorkom as jou immuunstelsel die voering van jou gewrigte aanval. Dit veroorsaak gewrigspyn, styfheid, swelling en rooiheid wat te enige tyd na enige gewrig kan verskuif. Jy kan dalk ook ander simptome hê soos om moeg te voel en koorsigheid.
Beter behandelingsopsies is nodig vir mense wat aan Rumatoïede Artritis ly. Op die oomblik is dokters op soek na mense met Rumatoïede Artritis om aan plaaslike navorsingstudies deel te neem.
Jy kwalifiseer dalk vir plaaslike navorsingstudies. Maar moenie uitstel nie – plekke is beperk!
Gereed om te begin?
Klik hier.Vertel ons ’n bietjie oor jouself
Beantwoord ’n paar vrae oor jou gesondheid
Ons sal jou met beskikbare studies in jou gebied laat konnekteer
AcurianHealth help mense om in te skakel by navorsingstudies wat behandeling onder ontwikkeling bied. AcurianHealth het sedert 1998 ’n miljoen studiekandidate na 800 studies in 70 lande verwys.